Ek het diep gesoek,

maar uiteindelik het ek ‘n foto van die sogenaamde vreesaanjaende laaitie gekry wat blykbaar uit die VSA gaan kom en almal gaan opfok, almal kan nou maar relax, hy is ook maar net ‘n poep in ‘n donderstorm en laat my meer aan Dark Wing Duck en sy sidekick dink as aan Chuck Norris:

8 Responses to “Ek het diep gesoek,”

  1. @Varkpiel Says:

    Bwhahahahahaha

  2. ParkViel Says:

    :oops:

  3. vlakvark Says:

    Is dit nou ME se laaitie’tjie shame man lol

    • harrylikewambos Says:

      Daai laaitie in die rooi is so dik soos n vark… dalk een van joune…..he he he

      • vlakvark Says:

        Dis waar jy verkeerd is jy kan mos sien dis boskakker kinders daai, groot skelerige oe met fucked-up tanne

  4. Pipit Says:

    Vlakvark die vettetjie is ME s’n en die ander enetjie is seker Meermin sin :lol:

    • vlakvark Says:

      lol

  5. harrylikewambos Says:

    Groot skelerige oe… klink nogsteeds na (vlak)vark kinders hehehe

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.