Die pragtigste paartjie


007
Pas die tweetjies nie pragtig bymekaar nie? Me en die speurder. Hulle sal seker saam ‘n ou ondersoekie of twee laat slaag. Chimps is mos slim, of hoe Magriet? En die speurder lyk mos self nie te stupid op die foto’s nie 😆
008
en dan is hulle nog lief ook vir mekaar, so sweet….009

11 Responses to “Die pragtigste paartjie”

  1. Grapgat Says:

    MWAH! Webmeester. Is dit nou nie te oulik vir woorde nie? Die ouvrou met vir haar ‘n nuwe tandarts kry! 😆 Die plaak is dik aangepak in daai vuile bekkie!

  2. Grapgat Says:

    met….moet…. ag toggie!

  3. Me se toyboy Says:

    Hey los my lover!

  4. harrylikewambos Says:

    n Mooier paartjie as hier bo, is ek en my wambo… he he he sy like my hoenernekietjie.

  5. kaspaasbreekwater Says:

    Is die kiekies hierbo van meerbaber en haar boerboel? Ek dink daai hond se linker agterste kleintoontjie nael het n hoer ik as meerbaber. Hy het ook meer tussen sy tone as wat meerbaber tussen haar ORE het.

    • Wit Willem Says:

      Waar val jy uit die bus ou tosneus? Wie het nou van ‘n meerbaber hier gepraat? Lyk mos vir my jy was een van die heel stadigste kinnertjies in die spesiale skool vir verstandelik gestremdes.

      Hierso boetie, kry vir jou ‘n roomysie, moet nou nie weer die ding teen jou voorkoppie vasdruk nie!

    • Klikkiebek Says:

      Kaspaasbreekwater. Hoor ek via die grapewine dat jy probeer vlerksleep het by die ene meerbarber, maar jou tottie was blykbaar so klein, dat sy so gelag het dat jy blykbaar die pad gevat het met ‘n rooi gesiggie. Nou probeer jy jou wreek op haar. Jy ly aan ‘n kleintottie sindroom. Hahahahahahaha

      Liefdetjies

      Bekkie

      xxx

      • Wit Willem Says:

        Is dit hoekom die ou drol so suurgat is 😆 dan is dit mos sy eie skuld. Nou is die ding ‘nasty’ omdat hy nie die mas kon opkom nie! 😆 😆

  6. Klikbek se toyboy Says:

    Waneer snuif ek weer jou g string bekkie?

  7. kaspaasbreekwater Says:

    Klikkie en wit willem, meerbaber is platvloers goed koop en kommin, ek sal haar nie eers by kom met harry se tottie nie. Ek het nog nooit en sal nog nooit by die goed koop free-for-all twat aanle nie. Dit lyk meer vir my julle lei aan Ek-kort-n-tottie sindroom nou try julle op die manier browny points score. Ek lag vir julle julle fokking losers.

  8. WitWillem Says:

    Speel lekker met jouself onder almal se nicks?

Leave a comment